Sjokolade rolkoek

Ingrediënten

(voor 6 personen)

  • 300 ml room (slagroom)
  • 5 eierdooiers
  • 150 g suiker
  • 5 eierwitte
  • 175 g pure sjokolade (donker sjokolade) in stukkies
  • 4 vol eetlepels strooisuiker (poedersuiker)

Bereidingswijze

Verwarm die oond voor op 180*C.

Doen bakpapier in `n bakvorm van 30 x 30 cm. Ook aan die sykante moet bakpapier wees. Klits die room styf, maar nie te styf nie. Klits die eierdooiers en die strooisuiker saam tot `n skuimige mengsel. Klits eierwitte styf.

Sjokolade rolkoek recepten bij liefdesverdriet

Smelt die sjokolade bain-marie. Dit doen jy deur die bak met sjokolade binne in `n bak met warm water te sit en dan te roer. Roer die warm sjokolade met `n hout lepel deur die suiker en eierdooier mengsel.

Roer dan versigtig die stywe eierwitte daardeur. Stort die mengsel in die bakvorm en stryk dit glad.

Bak vir 15 minute in die oond. Haal vorm uit die oond en bedek die sjokolade rolkoek met `n klam vadoek. Lê `n stuk bakpapier om jou werktafel wat groter is as die rolkoek en bestrooi dit met `n laagie strooisuiker.

Draai die bakvorm bo die bakpapier om en stort die rolkoek versigtig op die bakpapier.

Verdeel die stywe room oor die rolkoek en rol die koek op. Lê die koek op `n mooi koekbord en sny die koek in stukke. Ook kan die rolkoek nog verder versier word met strooisuiker daarooren dan daarop kersies uit `n pot op te doen.